Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:27 Die Boodskap (DB)

Daarom het Ek jou met my vuis bygedam. Ek het jou land al hoe kleiner gemaak. Ek het jou aan jou vyande oorgegee. Selfs jou vyande, die Filistyne, het verstom gestaan oor al die slegte dade waaraan jy jou oorgegee het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:27 in konteks