Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 14:22 Die Boodskap (DB)

Daar sal net ’n handjie vol mense wees wat die rampe gaan oorleef. En hulle sal weggevoer word om saam met julle hier as gevangenes in Babilonië, ’n ver en vreemde land, te kom woon. Dan sal julle met julle eie oë sien watter slegte dade daardie mense gedoen het. En dan sal julle verstaan hoekom Ek Jerusalem tot op die grond laat afbreek en sy inwoners dood laat maak het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 14

Kyk Esegiël 14:22 in konteks