Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 14:21 Die Boodskap (DB)

Vandag sê die Here, die God van Esegiël vir hierdie volk: “Ek stuur al vier hierdie rampe teen Jerusalem en teen my volk. Hulle sal sien hoe Ek hulle oor hulle slegte dade straf met oorloë en hongersnood, en met gevaarlike wilde diere en dodelike siektes. Ek vernietig hierdie land se mense en diere sonder om een oor te slaan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 14

Kyk Esegiël 14:21 in konteks