Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 14:11 Die Boodskap (DB)

Só sal my volk leer om nie van My af weg te loop agter ander gode aan nie. Hulle het hulleself vuil gesmeer met al hulle slegte dade. As dit ophou gebeur, sal jou mense my mense wees, en Ek sal hulle God wees,” sê die Here, Esegiël se God.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 14

Kyk Esegiël 14:11 in konteks