Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 12:27 Die Boodskap (DB)

“Mens, die inwoners van Israel sê dat die dinge waaroor jy hulle waarsku dat die Here hulle gaan straf, eers oor ’n lang tyd gaan gebeur. Hulle sê hulle hoef hulle nie nou al te bekommer nie, want die dinge waarmee jy hulle dreig, sal eers êrens in die verre toekoms gebeur.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 12

Kyk Esegiël 12:27 in konteks