Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 12:18 Die Boodskap (DB)

“Mens, bewe van angs en vrees terwyl jy jou kos eet. En word bang elke keer as jy water drink, asof dit die laaste water is wat jy sal hê om te drink.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 12

Kyk Esegiël 12:18 in konteks