Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 12:16 Die Boodskap (DB)

Ek sal ’n paar van hulle nie laat doodmaak in die oorlog en hongersnood en deur dodelike siektes nie. Hierdie paar mense wat oorbly, sal dan met groot skaamte vir die vyande wat hulle gevang het, vertel van al die slegte dade wat hulle aangevang het. Daardie dag sal hulle almal weet en erken dat Ek die Here is!”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 12

Kyk Esegiël 12:16 in konteks