Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 12:12 Die Boodskap (DB)

“Selfs koning Sedekia van Jerusalem sal uit die stad verdryf word. Hy sal een nag deur ’n gat in die stadsmuur moet klim. En hy sal slegs die besittings wat hy op sy skouers kan dra saam met hom vat. Hy sal sy gesig toemaak soos iemand wat as ’n gevangene weggeneem word om die doodstraf te kry vir sy slegte dade. En hy sal nooit weer sy vaderland sien nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 12

Kyk Esegiël 12:12 in konteks