Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 11:17 Die Boodskap (DB)

“Sê ook vir hierdie mense, Esegiël: Ek sal julle weer eendag bymekaarmaak en terugbring van al die lande af waarheen Ek julle weggejaag het. En Ek sal die land Israel daardie dag weer vir julle teruggee as julle eie land.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 11

Kyk Esegiël 11:17 in konteks