Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 11:16 Die Boodskap (DB)

Omdat hulle so sê, moet jy vir die mense wat gevangenes in daardie vreemde land is, gaan vertel dat die Here, Esegiël se God, vir hulle sê: Ek het julle verstrooi sodat julle nou die hele wêreld vol is, ver van julle eie vaderland af. Maar onthou dit, Ek sal altyd daar wees vir julle, waar julle ook al is. Ek sal julle beskerm en oppas.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 11

Kyk Esegiël 11:16 in konteks