Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 10:16 Die Boodskap (DB)

Terwyl die wesens beweeg, het die wiele saam met hulle beweeg. En wanneer die wesens in die lug beweeg het, het die wiele langs hulle gebly en saam met hulle beweeg soos hulle gevlieg het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 10

Kyk Esegiël 10:16 in konteks