Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 10:11 Die Boodskap (DB)

Die wiele het gemaak dat die wesens in enige van die vier windrigtings kon beweeg wat hulle wou, sonder om om te draai as hulle beweeg. Hulle kon reguit in die rigting gaan wat hulle koppe gewys het sonder om ooit na dié kant toe te draai.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 10

Kyk Esegiël 10:11 in konteks