Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:7 Die Boodskap (DB)

Hulle bene was so reguit soos ’n mens se bene, maar hulle het nie voete soos ’n mens nie. Hulle voete was kloue soos dié van beeste. Die voete dui op hulle krag: hulle is so sterk soos beeste. Hulle bene het geblink soos geelkoper wat blink gevryf is. Die glans herinner aan dié van weerlig. Behalwe vier gesigte en vier vlerke het elke wese ook vier hande gehad.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:7 in konteks