Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:20 Die Boodskap (DB)

Die Gees van die vier lewende wesens was ook in die wiele. Waarheen die Gees ook al die wesens laat beweeg het, het die wiele saam beweeg. Die Gees was in beheer van dié vreemde ding waarna ek gekyk het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:20 in konteks