Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:19 Die Boodskap (DB)

Elke keer wanneer die wesens gelyktydig begin beweeg, het die wiele onder hulle ook beweeg. Selfs wanneer die wesens van die grond af in die lug opgestyg het, het die wiele ook opgestyg.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:19 in konteks