Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:11 Die Boodskap (DB)

Elke lewende wese het met sy twee boonste vlerke aan die vlerke van die lewende wesens aan weerskante van hom geraak. Die ander twee vlerke was toegevou, en daarmee het die lewende wese homself bedek.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:11 in konteks