Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:8 Die Boodskap (DB)

Die farao het toe vir Moses en Aäron laat roep en by hulle gesoebat: “Smeek tog die Here dat Hy die paddas van my en my mense moet wegvat. Ek sal die volk laat gaan sodat hulle vir die Here kan gaan offer.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:8 in konteks