Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:3 Die Boodskap (DB)

Die Nyl sal wemel van die paddas. Hulle sal uit die rivier kom en tot in jou huis inkom. Hulle sal in jou slaapkamer inkom en bo-op jou bed spring. Hulle sal in die mense wat vir jou werk se huise inkom en in die huise van jou hele volk. Hulle sal selfs in jou bakoonde en jou broodpanne gaan sit.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:3 in konteks