Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:28 Die Boodskap (DB)

“Goed,” sê die farao toe, “ek sal julle toelaat om in die woestyn vir die Here julle God te gaan offer. Julle mag net nie baie ver in die woestyn ingaan nie. Bid ook sommer dat hierdie plaag kan ophou.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:28 in konteks