Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:26 Die Boodskap (DB)

“Ons kan dit nie hier doen nie,” het Moses hom geantwoord. “Die offers wat ons vir die Here ons God bring, is grillerig vir die mense van Egipte. As ons hier offer waar die Egiptenaars ons kan sien, sal dit vir hulle so gruwelik wees dat hulle ons met klippe sal doodgooi.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:26 in konteks