Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:24 Die Boodskap (DB)

Die Here het toe gemaak soos Hy gesê het. Daar het groot swerms vlieë in die farao en sy mense se huise gekom en ook oor die hele land. Die hele land is in chaos gedompel deur die vlieëplaag.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:24 in konteks