Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:21 Die Boodskap (DB)

As jy nie my volk toelaat om te gaan nie, sal Ek swerms vlieë op jou en jou amptenare en jou volk en julle huise loslaat. In die huise van Egipte en oral in die land sal dit wemel van die vlieë.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:21 in konteks