Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:19 Die Boodskap (DB)

“Hierdie is ’n vingerwysing van God,” het die towenaars vir die farao gesê. Maar die farao se kop het net al harder geword en hy het bly weier om na Moses-hulle te luister. Hy het presies opgetree soos God gesê het dit sou gebeur.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:19 in konteks