Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:17 Die Boodskap (DB)

Hulle het toe so gemaak. Toe Aäron sy kierie oplig en in die stof slaan, het daar muggies op mens en dier toegesak. Dit het gelyk of elke krieseltjie stof in Egipte ’n muggie geword het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:17 in konteks