Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 7:4 Die Boodskap (DB)

Selfs dan nog sal die farao aanhou weier om na julle te luister. Ek sal dan reg wees wanneer Ek op Egipte afstorm en groot rampe oor hulle bring. In dieselfde tyd sal Ek al die families van Israel uit Egipte wegvat.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 7

Kyk Eksodus 7:4 in konteks