Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 7:20 Die Boodskap (DB)

Moses en Aäron het toe net so gemaak soos die Here vir hulle gesê het. Terwyl die farao en sy amptenare staan en kyk, het Moses sy kierie gevat en op die water by die rivier geslaan. Al die water in die rivier het in bloed verander.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 7

Kyk Eksodus 7:20 in konteks