Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 6:5 Die Boodskap (DB)

Jy moet vir die Israeliete sê: ‘Ek is die Here. Ek sal julle wegvat uit Egipte waar julle gedwing word om sonder betaling vir ander te werk. Ek sal julle vrymaak van dié slawewerk. Ek sal julle met groot krag en met wonderlike dinge van julle swaarkry verlos.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 6

Kyk Eksodus 6:5 in konteks