Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 5:3 Die Boodskap (DB)

Hulle sê toe weer: “Die God van die Hebreërs het met ons gepraat. Gee tog vir ons kans om drie dae lank weg te gaan. Ons wil in die woestyn vir die Here ons God gaan offer. As ons dit nie doen nie, sal Hy ons met siektes en met die dood straf.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 5

Kyk Eksodus 5:3 in konteks