Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 5:13 Die Boodskap (DB)

Die manne wat oor hulle aangestel was, het dit vir hulle baie moeilik gemaak. Hulle het die volk gedwing om net soveel stene te maak soos voorheen toe hulle die strooi by die Egiptenaars gekry het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 5

Kyk Eksodus 5:13 in konteks