Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 5:12 Die Boodskap (DB)

Van toe af moes die volk oor die hele Egipte gaan soek waar hulle grasstoppels in die hande kon kry. Hulle moes dit in die plek van strooi gebruik om die stene te maak.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 5

Kyk Eksodus 5:12 in konteks