“Vat dan van die salfolie en gooi daarvan uit oor die tent en alles wat daar binne-in is. Dra die tent en alles wat daar kom aan My op, sodat dit vir My afgesonder kan wees.