Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 4:21 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Moses ’n opdrag gegee: “Wanneer jy terug is in Egipte, moet jy na die farao van die land toe gaan. Jy moet voor hom al die wondertekens doen wat Ek vir jou gegee het om te doen. Ek sal die farao egter hardkoppig maak. Hy sal weier om die volk te laat trek.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 4

Kyk Eksodus 4:21 in konteks