Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 4:20 Die Boodskap (DB)

Moses het sy vrou en sy seun bymekaargemaak. Hulle is op donkies daar weg, terug Egipte toe. Hy het die stok waaroor God met hom gepraat het, in sy hand vasgehou.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 4

Kyk Eksodus 4:20 in konteks