Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 39:5 Die Boodskap (DB)

Hulle het die gordel waarmee die skouerkleed om die heupe vasgemaak word, op dieselfde manier borduur met gouddraad, en blou en pers en bloedrooi wol, net soos die Here vir Moses gesê het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 39

Kyk Eksodus 39:5 in konteks