Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 39:24-26 Die Boodskap (DB)

Reg rondom die kleed, al op die soom van die kleed, het hulle blou, pers en bloedrooi tosseltjies vasgewerk, wat met goue klokkies afgewissel is. Dit was soos die Here gesê het dit moet wees.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 39

Kyk Eksodus 39:24-26 in konteks