Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 39:21 Die Boodskap (DB)

Hulle het toe die onderste twee ringe van die borssak met ’n blou toutjie aan die ringe van die skouerkleed vasgesit, sodat dit nie laer as die gordel kon afsak nie. Dit was presies soos die Here vir Moses gesê het hulle dit moet maak.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 39

Kyk Eksodus 39:21 in konteks