Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 39:19 Die Boodskap (DB)

Hulle het nog twee ander goue ringe gemaak en hulle vasgewerk aan die onderste twee hoeke van die sak wat voor die bors kom. Dit is vasgewerk aan die binnekant waar dit teen die skouerkleed kom.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 39

Kyk Eksodus 39:19 in konteks