Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 39:1 Die Boodskap (DB)

Hulle het die klere wat Aäron en sy seuns moes dra wanneer hulle by die tent gaan werk het, van blou, pers en bloedrooi materiaal gemaak. Hulle het Aäron se klere presies net so gemaak soos die Here gesê het dit gemaak moes word.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 39

Kyk Eksodus 39:1 in konteks