Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 35:22 Die Boodskap (DB)

Almal wat gevoel het hulle wil iets vir die Here gee, mans sowel as vroue, het gekom en hulle het vir die Here borsspelde, oorbelle en ringe, halssnoere en allerhande goed gegee wat van goud gemaak is. Elkeen het sy goue goed vir die Here gegee.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 35

Kyk Eksodus 35:22 in konteks