Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:29 Die Boodskap (DB)

Toe Moses van die berg Sinai afkom met die plat klippe in sy hand - die bewys van hulle ooreenkoms met God - het Moses nie geweet dat die vel op sy gesig geblink het nadat hy met God gepraat het nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:29 in konteks