Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:28 Die Boodskap (DB)

Moses was 40 dae lank daar by die Here op die berg. Hy het niks geëet of gedrink in daardie tyd nie. Die Here het die tien reëls vir sy ooreenkoms met Israel op die plat klippe geskryf wat Moses gekap en saamgebring het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:28 in konteks