Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:8 Die Boodskap (DB)

Hulle was baie vinnig om te vergeet hoe Ek wil hê hulle moet lewe. Hulle het sowaar vir hulle ’n beeld van ’n kalf gaan maak. Hulle aanbid die kalf en bring offers daarvoor. Hulle sê die kalf is Israel se god wat Israel uit Egipte laat wegkom het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:8 in konteks