Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:26 Die Boodskap (DB)

Moses het by die ingang van die laer gaan staan en uitgeroep: “Dié wat aan die Here se kant is, moet hier by my kom staan!” Die hele familie van Levi het toe om hom gaan staan.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:26 in konteks