Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:19 Die Boodskap (DB)

Toe Moses nader kom aan die kamp en die beeld van die kalf sien en sien hoe hulle al in die rondte dans, het hy so kwaad geword dat hy die plat klippe op die grond neergesmyt het. Dit het in stukke by die voet van die berg gelê.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:19 in konteks