Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:15 Die Boodskap (DB)

Moses is van die Here af weg en het teen die berg begin afklim. Hy het die twee plat klippe waarop die bewys van die Here se ooreenkoms geskryf was, in sy hand gehou. Daar was aan die voorkant en ook aan die agterkant op die klippe geskryf.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:15 in konteks