Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:1 Die Boodskap (DB)

Toe Moses so lank wegbly en nie dadelik weer van die berg af terugkom nie, het die volk by Aäron bymekaargekom. Hulle sê toe vir hom: “Ons weet nie wat van hierdie man Moses geword het nie. Hy het ons uit Egipte gelei, maar nou is hy skoonveld. Jy moet vir ons ’n ander god kry wat ons verder kan lei.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:1 in konteks