Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 31:18 Die Boodskap (DB)

Toe die Here op Sinaiberg klaar met Moses gepraat het, het Hy vir hom die twee plat klippe gegee. Die klippe is die bewys van sy ooreenkoms met Israel. Die Here het self op die klippe die reëls vir sy ooreenkoms neergeskryf.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 31

Kyk Eksodus 31:18 in konteks