Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 31:15 Die Boodskap (DB)

Julle kan ses dae lank aangaan met julle werk. Op die sewende dag moet daar uit eerbied vir die Here heeltemal opgehou word met die werk. As iemand moedswillig is en maar net eenvoudig aangaan met sy werk, moet hy doodgemaak word. “

Lees volledige hoofstuk Eksodus 31

Kyk Eksodus 31:15 in konteks