Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 30:21 Die Boodskap (DB)

Dit is ’n vaste reël vir Aäron en almal wat hom opvolg. Hulle moet voor die tyd eers hulle hande en hulle voete was voor hulle hulle werk by die tent gaan doen. As hulle dit nie doen nie, kan dit hulle lewe kos.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 30

Kyk Eksodus 30:21 in konteks