Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 30:16 Die Boodskap (DB)

Die geld wat jy op hierdie manier van die Israeliete kry, moet jy gebruik om te betaal vir alles wat daar by my tent gedoen moet word. Ek sal onthou dat die Israeliete betaal het en dat daar nie rampe oor hulle moet kom wanneer die volk getel word nie.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 30

Kyk Eksodus 30:16 in konteks